Help iemand in nood

Jy kan vandag iemand help wat nood het. Hieronder is 'n aantal veilige metodes om 'n donasie te maak. Wees verseker dat dit gaan uitkom by die mense wat dit nodig het!

Readmore

Donasies

As jy die inligting op hierdie blad waardevol gevind het, maak asseblief 'n bydrae vir barmhartigheid.

SMS "ADV + jou naam" na 40156 om R20 te skenk (bv ADV Naam Van)

Jy kan ook 'n aanlyndonasie maak deur enige bedrag hieronder in te sleutel en te klik op 'Skenk':


Ons maak van MonsterPay gebruik vir aanlyndonasies. Kliek hier vir meer inligting.

Hulp aan bejaardes deur ander instansies

 

Sekere instansies buite die NH Kerk verleen ook hulp aan bejaardes en ander persone. Die instansies kan ook genader word wanneer toepaslik. Hier volg die besonderhede van sommige van die instansies:

  1. South African Red Cross Society Kontakpersoon: Minesh Kathard Tel: 011 7810335 Hoofkantoor: 012 4312000
  2. Hannelie Visser, Leefstyl konsultant. Hulpmiddels vir gestremdes: Mense wat beroerte of amputasies gehad het. Tel: 051 5226811
  3. Alzheimer Ondersteuningsgroep Centurion Tel 012 6645754 Alzheimer SA Nasionale hulplyn 086 0102781  011 4782234
  4. Direkteur Maatskaplike Dienste SAVF Marieta Kemp This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. Hospitaalstraat 41 Arcadia, Pretoria Posbus 40526 Arcadia Pretoria 0007 Tel: 012 325 3920
  5. Kankervereniging Beplan om binnekort 50 kantore landwyd te hê waar opgeleide susters aan diens sal wees. Dienste wat gelewer word is onder andere ‘n Vraelys oor leefstyl wat kankerrisiko aandui; Photofinder Skandering om velkanker op te spoor. Wondversorging; Bedsere; Stomaversorging Pretoria kantoor: Lysstraat 32 Rietfontein Kontakpersoon: Elize Tel: 012 3293036
  6. You’ve Earned It. Discounts and benefits for Seniors and Retirees www.youve-earned-it.co.za
  7. Bejaardesorg van die NG Kerk Kerklike Maatskaplike Dienste Skakelpersoon: Ds Willie van der Merwe Tel 012 3420092
  8. Solidariteit Helpende Hand, tel 012 644 4390, faks 012 664 1295, www.helpendehand.co.za, This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. "> This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. . Posbus 11760, Centurion, 0046.
  9. Centurion Sub-Akute Fasiliteit, tel 012 664 1619, faks 012 664 1620, www.csaf.co.za, This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. "> This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. . Cradock Village, h/v Cradock en Napierlaan, Posbus 15931, Lyttelton, 0140. Verskaf versorging om optimale gesondheid en spoedige herstel na siekte, chirurgie of trauma te verkry.
  10. Die Heilsleër; tel 012 327 3005, faks 012 327 2506. The Salvation Army Care Centre, Kerkstraat 219, Pretoria Wes.
  11. Hospice Paliative Care Assosiation of South Africa; www.hospicepaliativecaresa.co.za. Die soekgids op die Webblad is ingedeel volgens provinsies.

 

Tuisverpleging

  1. Nursing Services of South Africa, 0860 654 321. Verskaffer van verpleegpersoneel en versorgers van pasiënte in hospitale en tuis enige plek in Suid Afrika.
  2. Amanda's Home Nursing; tel 012 807 3977 of 072 180 7158 (skakel enige tyd). Pretoria en omgewing.
  3. Ambition 24 uur, tel 0860 365 365, faks 0860 266 524, This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. "> This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. . Bied versorging/verpleging in jou eie huis enige plek in Suid Afrika.

 

Tuisversorging

  1. Home Health Care [Elize Porter], Unique Nursing Services Pty Ltd, tel 011 675 0600, This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. "> This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  2. Suster Corne de Boer, tel 083 680 6824, faks 012 354 1986, This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. "> This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. . 23ste Laan 792, Rietfontein, Pretoria

 

Mediese Verskaffers

Daar is verskeie verskaffers opgeneem in die Geelbladsye van die telefoonboek. Ek noem net:

 

  1. Edna Mediese Verspreiders, tel 012 335 8104. Frederikastraat 581, Gezina, Pretoria. Hulle verkoop mediese toerusting en verskaf suurstof, verhuur rolstoele, commodes en looprame, en bied noodhulpopleiding.

 

Ortopediese Spesialiste [Ortotis/Prototiste]

Kyk in die Geelbladsye of op die Internet. Hierdie mense kan wonderlike dinge maak soos:

  • Tuisverplegingstoestelle
  • Stortstoele
  • Spesiaal aangepaste eetgerei
  • Omgeboude voertuie
  • Voetbrugstutte tov X-bene of hoë voetbrug.
  • Drukverligtingsbinnesole vir diabete
  • Skoene en kieries/loopstokkies vir mense met balansprobleme, voetprobleme, brandsole, pynlike hakke
  • Toestel vir knope vasmaak
  • Hulpmiddel vir opstaan van lae sitplek af
  • en nog baie meer!

 

Ds en mev WH Steyn

Februarie 2012

Bygewerk Julie 2012

Nuus

Warm Brood

Scan die QR kode vir meer inligting met jou slimfoon rakende die Simposium oor Trauma

qr ubi caritas

Login With Facebook

Soek