Subkategorieë
- Watter hulp kan ek kry?
- Hoe kan ek help?
-
Hulp uit die Bybel
Soms wil jy hulp hê uit die Bybel, maar jy weet nie waar om te begin soek nie. Ons wil dit vir jou maklik maak!
Hier onder is 'n lys van temas. Elke tema neem jou na 'n Bybelteks met 'n oordenking daaroor. Gebruik dit vir jouself, of deel dit met iemand wat dit nodig het.
Geloofshulp is lewenshulp!
Klik hier om die Bybel aanlyn te lees (met dank aan die Bybelgenootskap van Suid-Afrika)