Help iemand in nood

Jy kan vandag iemand help wat nood het. Hieronder is 'n aantal veilige metodes om 'n donasie te maak. Wees verseker dat dit gaan uitkom by die mense wat dit nodig het!

Readmore

Donasies

As jy die inligting op hierdie blad waardevol gevind het, maak asseblief 'n bydrae vir barmhartigheid.

SMS "ADV + jou naam" na 40156 om R20 te skenk (bv ADV Naam Van)

Jy kan ook 'n aanlyndonasie maak deur enige bedrag hieronder in te sleutel en te klik op 'Skenk':


Ons maak van MonsterPay gebruik vir aanlyndonasies. Kliek hier vir meer inligting.

Hoe om 'n bedieningsplan op te stel

Baie diakensvergaderings vra hulp met die opstel van bedieningsplanne.

Eintlik is dit baie eenvoudig: 'n bedieningsplan sê wat jy wil doen, hoe jy dit wil doen, wie moet dit doen en wanneer jy dit wil doen.

Vir meer gevorderde hulp, is daar drie dokumente wat jou kan help:

  1. Riglyne aan kerkrade oor die saamstel van 'n bedieningsplan. Dit is 'n kort uiteensetting (3 bladsye) van hoe om dit te doen. Met dank aan ds Frikkie Viljoen.
  2. Bedieningsplan vir diakens. 'n Gedetailleerde uiteensetting (18 bladsye). Met dank aan dr Wilhelm Coetzer.
  3. Voorbeeld van 'n bedieningsplan: Gemeente Schoemansdal. Met dank aan dr Koos Engelbrecht.

Nuus

Warm Brood

Scan die QR kode vir meer inligting met jou slimfoon rakende die Simposium oor Trauma

qr ubi caritas

Login With Facebook

Soek