Help iemand in nood

Jy kan vandag iemand help wat nood het. Hieronder is 'n aantal veilige metodes om 'n donasie te maak. Wees verseker dat dit gaan uitkom by die mense wat dit nodig het!

Readmore

Donasies

As jy die inligting op hierdie blad waardevol gevind het, maak asseblief 'n bydrae vir barmhartigheid.

SMS "ADV + jou naam" na 40156 om R20 te skenk (bv ADV Naam Van)

Jy kan ook 'n aanlyndonasie maak deur enige bedrag hieronder in te sleutel en te klik op 'Skenk':


Ons maak van MonsterPay gebruik vir aanlyndonasies. Kliek hier vir meer inligting.

Risikobestuur - Prof Kok

Risikobestuur


Wat is 'n risiko? Enige gebeurlikheid wat die bereiking van 'n doelwit beïnvloed – negatief of positief. Risikos versus geleenthede.


Prof Pieter Kok het 'n aanbieding gedoen by die ADV Kommissie oor die bestuur van risiko's in die diakonaat. (Klik hier om die Powerpoint aanbieding af te laai.) (930 Kb)

Prof Kok is beskikbaar om gemeentes hiermee te help. Kontak hom gerus op This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.  


Nuus

Warm Brood

Scan die QR kode vir meer inligting met jou slimfoon rakende die Simposium oor Trauma

qr ubi caritas

Login With Facebook

Soek