Projek 21

Projek 21 is die ADV se projek om die volhoubare befondsing van ons diensorgane (OSR, DPS-stelsel, OTMT en TOIBO) te verseker. Dit sluit ook barmhartigheidswerk in die breƫ kerk in, en wil uiteindelik ook vennootskappe bou wyer as net die NHKA.

Om meer te lees, besoek ons by www.pro21.co.za.

Jy kan ook die amptelike bekendstellingskrywe aan die lidmate van die NHKA lees deur hier te klik.