Help iemand in nood

Jy kan vandag iemand help wat nood het. Hieronder is 'n aantal veilige metodes om 'n donasie te maak. Wees verseker dat dit gaan uitkom by die mense wat dit nodig het!

Readmore

Mei 2014 - Staking in die Platinumbedryf

Die staking in die platinum bedryf is lankal nie meer beperk tot net die stakende werkers en hulle werkgewers nie. Hulle inkomste verlies het oorgespoel na die besighede, skole en kerke. Die rippel effek kan gesien en ervaar word regoor die Noordwestelike Provinsie en selfs verder. Die mees beduidendste inpak is egter in Rustenburg en die nabye omgewing. Hierdie is ʼn ramp en die trauma rondom dit (diefstal, selfmoord, gesinsgeweld, ens.) is aan die toeneem. Ons kan almal help. SMS RUST na 40156 en skenk R20 om ʼn leë (nie-stakende slagoffer) kindermagie te voed.

Skakel ook die ADV kantoor by 012 322 8885 X221of Voorsitter Andries Pretorius by 082 490 5378 om te hoor hoe en waar jy kan betrokke raak

Login With Facebook