DVD's van die Ubi Caritas Simposium beskikbaar
DVD’s van die Ubi Caritas-simposium kan bestel word by die ADV-kantoor, by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. . ’n Stel bestaan uit 10 DVD’s (een vir elke sessie) en sluit ’n toeritssakkie in. Addisioneel word al die video’s in MP4-formaat ook by die stel ingesluit. Die koste is soos volg: volledige stel R250; afsonderlike sessies R25 per sessie, DVD of MP4; versendingskoste (koerier) is vir die rekening van die aankoper indien dit nie persoonlik afgehaal word nie.