Help iemand in nood

Jy kan vandag iemand help wat nood het. Hieronder is 'n aantal veilige metodes om 'n donasie te maak. Wees verseker dat dit gaan uitkom by die mense wat dit nodig het!

Readmore

Donasies

As jy die inligting op hierdie blad waardevol gevind het, maak asseblief 'n bydrae vir barmhartigheid.

SMS "ADV + jou naam" na 40156 om R20 te skenk (bv ADV Naam Van)

Jy kan ook 'n aanlyndonasie maak deur enige bedrag hieronder in te sleutel en te klik op 'Skenk':


Ons maak van MonsterPay gebruik vir aanlyndonasies. Kliek hier vir meer inligting.

Help iemand in nood

Jy kan vandag iemand help wat nood het. Hieronder is 'n aantal veilige metodes om 'n donasie te maak. Wees verseker dat dit gaan uitkom by die mense wat dit nodig het!

Lees verder...

DVD's van die Ubi Caritas Simposium beskikbaar

dvds ubi caritas k

 

DVD’s van die Ubi Caritas-simposium kan bestel word by die ADV-kantoor, by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. . ’n Stel bestaan uit 10 DVD’s (een vir elke sessie) en sluit ’n toeritssakkie in. Addisioneel word al die video’s in MP4-formaat ook by die stel ingesluit. Die koste is soos volg: volledige stel R250; afsonderlike sessies R25 per sessie, DVD of MP4; versendingskoste (koerier) is vir die rekening van die aankoper indien dit nie persoonlik afgehaal word nie.

Galery

Galery

Korting vir afgetredenes en bejaardes

Persone wat kennis dra van afslag wat beskikbaar is vir afgetredenes en bejaardes word uitgenooi om die AGB daarvan te laat weet sodat dit aan almal bekendgemaak kan word. Stuur asb die inligting aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. .

Nasionaal

Builders Warehouse en Builders Express bied 10% afslag aan op Woensdae.

By Doves kan tot 8 persone op een begrafnispolis geplaas word.

Game bied 10% afslag aan vir pensioenarisse op Woensdae.

Sommige tydskrifte soos Getaway en Complete Golfer word teen 40% afslag aangebied deur www.youve-earned-it.co.za.

Iemas Financial Services vra geen bybetaling nie vir diegene van 55+ op korttermynversekering.

SANParke bied afslag van 40% aan afgetredenes van 60 jaar en ouer vir sekere tye van die jaar en dae van die week. Meer inligting is beskikbaar by http://celtis.sanparks.org/docs/tourism_tariffs/pensioner_discount2012.pdf en http://celtis.sanparks.org/docs/tourism_tariffs/pensioner_discount2013.pdf. Voorwaardes geld.

Ster Kinekor bied 35% afslag vir teaterkaartjies vir persone wat lid is van die Ster-Kinekor 60+ Klub.

Telkom voorsien spesiale tariewe aan maatskaplike pensioentrekkers wat net 'n staatspensioen ontvang asook aan ander persone wat tot op 'n vasgestelde maksimum pensioen ontvang en aan persone ouer as 70 jaar. Doen aansoek by die Telkomadres wat op jou Telkomrekening verskyn.

 

Pretoria

Menlyn Park bied gratis parkering aan vir seniors op Maandae en Woensdae.

Die Tshwane Munisipaliteit bied die volgende aan ten opsigte van eiendomsbelasting:

"5.2 Different categories of owners The following owners of rateable property may be granted further rebates on rates as hereunder stipulated.

5.2.1 Indigent household as defined in the Municipality’s indigent policy 100% rebate will be granted to registered indigents in terms of the Indigent Policy of CoT.

5.2.2 Pensioners

(a) A further maximum/total rebate of 50% will be granted to owners of residential rateable property, who have reached the age of 60 years or more during the financial year, subject to total gross income of the applicant and/or his/her spouse, if any, not to exceed an amount equal to twice the annual state pension as approved by the National Government for a financial year, which amount may be reviewed during the CoT’s annual budget process;

(b) A further maximum/total rebate of 40% will be granted to owners of residential rateable property, who have reached the age of 60 years or more during the exceeds an amount equal to twice the annual state pension as approved by the reviewed during the CoT’s annual budget process.

(c) The rateable property concerned must be occupied only by the applicant and his/her spouse, if any, and by dependants without income;

(d) The applicant must submit proof of his/her age and identity and proof of annual income from a state pension;

(e) The applicant’s account must be paid in full, or if not, an arrangement to pay the debt should be in place; and

 (f) The property must be categorised as 'residential'."

Die Bybel vir ouer persone

Die Bybelgenootskap het die volgende Bybels wat veral vir ouer persone geskik is, beskikbaar:

  • Bybel in MP3. Nuwe Testament, Psalms en Spreuke op 2 CD's. Prys ongeveer R55
  • Volledige Bybel, grootdruk, swart hardeband. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys, kaarte en kleur-ID-band. Prys ongeveer R142.00. (Ander buiteblaaie is ook beskikbaar teen 'n hoër prys.)

Nuus

Warm Brood

Scan die QR kode vir meer inligting met jou slimfoon rakende die Simposium oor Trauma

qr ubi caritas

Login With Facebook

Soek